Die tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is KOSBAAR. Of soos die Ingelse sê: priceless. Alhoewel sekere mense juis die dinge wat hoog is in prys, as KOSBAAR beskou.
Ek het vanoggend vir iemand gevra om my kinders mooi op te pas, want hulle is vir my KOSBAAR en dis net daar wat ek gewonder het wat ons Woes-skrywers as KOSBAAR sal bestempel. Ek reken toe dat dit mos maklik sal wees om oor dit wat KOSBAAR is, te skryf.
Soms is ’n oomblik in tyd KOSBAAR. Daar is sekere woorde wat meer gereeld aan KOSBAAR gekoppel sal word, as ander.
Titel: Kosbare liefde
Titel: Onkruidliefde
Titel: Selfs die sterkstes sterf
Titel: Soos Rose
Titel: 'n Pronkveer
Titel: die Koning kom
Titel: kreet
Titel: AAN PA - KOSBAAR
Titel: Sereniteit
Titel: In die kosbare korale van die grote oseaan ....
Titel: Versot op Jou
deur Anze Bezuidenhout
Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.