Projekte: PROJEK – DROOGTE (2015-10-11 tot 2015-11-25)

PROJEK – DROOGTE (2015-10-11 tot 2015-11-25)

Die volgende twee weke is die projek DROOGTE . . . 

Ons pragtige land worstel tans met ‘n ontsettende droogte, wat mens weereens laat besef hoe kosbaar water is. Dink aan die swaarkry van die natuur en diereryk.  Ons kan ook wyer dink en ingedagte hou dat mens ‘n droogte in jou geloofslewe en jou persoonlike lewe in die algemeen kan ervaar. Daar is ook (soos ons skrywers tog so goed weet en ken,) die Skrywersdroogte wat mens teen die mure kandryf.  Kom deel jou DROOGTE gedagtes met ons.

Slegs 3 inskrywings per deelnemer per afdeling asb. (sluit alle afdelings in maw: 3 x gedigte, 3 x rubrieke, 3 x verhale, 3 x resensies, 3 x artikels, en 3 x musiek & lirieke)

Hierdie tema is geldig vir twee (2) weke. Sterkte aan al ons skrywers. Die kompetsie is geldig van 2015-11-11 tot 2015-11-25

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Artikels

Rubrieke

Gedigte

Kortverhale



Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar