Projekte: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Die volgende maand is die projek LIEFDE . . . 

Dit is die Feesgety, ons moderator gaan ook n ruskans vat dus gaan die projek n volle maand loop en daarom mag elke lid 4 inskrywings per afdeling plaas.

Ons herdenk ons Verlosser se geboorte op 25 Desember en wat ‘n groter bewys van liefde is daar vir ons as sondaarmense? Maar kom ons dink wyer . . . Ek het so bietjie naslaanwerk gedoen oor verskillende soorte liefde . . .

Agapè liefde – Godelike liefde (Hierdie liefde word in die mens se gees gedra. Hierdie is werklike omgee-liefde.  Emosie speel geen rol in hierdie liefde nie.)
Eros (Storge)liefde – Seksuele liefde (verliefdheid)soos vir jou maat (Die mens beleef erosliefde deur sy liggaam - die vlees).
Filio (Metta) liefde – die liefde vir jou vriende en familie (Word primêr beleef in die mens se siel, sy karakter, daardie deel  wat my maak wie ek in besonder is.) Onvoorwaardelike liefde
Xenia liefde-  liefde vir vreemdes
Narsistiese liefde – Eie of self liefde
Patriotistiese liefde – liefde vir Volk en Vaderland
Fetish – liefde vir snaakse goed

Jou opdrag is om een van hierdie liefdes DUIDELIK UITKENBAAR te kom vaspen. NOEM asb die liefde wat jy uitbeeld in jou inskrywing se OPSKRIF in hakkies.

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Gedigte

Titel: wat ek sien


Titel: God’s toekoms plan - Jeremiah 29:11 (Agapè)


Titel: God’s toekoms plan - Jeremiah 29:11 (Agapè)


Titel: My berg


Titel: Die askan rower


Titel: Met hande om ons harte


Titel: Môre


Titel: Die man wat ek liefhet (herplasing)


Titel: Liefde (eros liefde)


Titel: Afrikaner Jingo (Patriotiese Liefde)


Titel: toekomsblik


Titel: 'n Eendag's lied ........ (erosliefde)


Titel: Eros- Kersfees 2105


Titel: trilogie - donker


Titel: vriendskap


Titel: Ewig Hartsvriendin


Titel: 'n KIND - 'n BODEMLOSE PUT


Titel: Liefde


Titel: By My


Titel: Genoeg (Eros)


Titel: De Facto


Titel: Liefde


Titel: splinter-gom


Titel: con do lo’re


Titel: seewier


Titel: gedagtenes


Titel: lofprys


Titel: Ek wens......


Titel: Bos viooltjies.


Titel: EK WIL DIE VOLMAAN VIR JOU GOOI


Titel: Sagte reёn


Titel: Die hart van liefde


Titel: Die Liefde. 1 Kor. 13


Titel: Die wysie van laventel verlange (Eros)


Titel: Liefde se groter doel


Titel: Die maan en stêrre is te min.


Titel: Jy is Myne


Titel: Ek skryf vir jou.....


Titel: Jou naam in sterrestof


Titel: Ons skuld met Liefde betaal


Titel: Liefie.


Titel: Luzette


Titel: Twee Planete


Titel: Vir Ma.


Titel: duskant die pad


Titel: Bosveldliefde


Titel: My Kind


Titel: Die pers heks van blommeland skryf 'n gedig oor die liefde (herplasing)


Titel: Die liefde van 'n vreemdeling


Titel: My wense aan jou...


Titel: Sal jy?


Titel: Vir jou


Titel: Altyd die slagoffer, nooit die skurk


Titel: ’n sagter aanslag van die erotiese (Projek Liefde - Erosliefde)


Titel: (Projek Liefde) Aanrolbranders (Erosliefde)


Titel: Die Jeug se Eerste Eros-swymel -Projek Liefde- (Eros-liefde)

Resensies

Rubrieke

Kortverhale

Musiek & Lirieke

Jeugverhale



Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar