Aangesien elkeen seker al die vreeslike hartseer nuus gekry het dat WOES op 14 Februarie 2016 sy deure op die web sluit het ek dit goed gedink om ons laaste projek weer vir die hele maand te loots sodat elkeen wat wil kan afskeid neem van 15 jaar se samesyn. Met hierdie laaste projek is daar geen beperkings op inskrywings nie. Die projek sluit 2016-02-07 en daar sal nog n week kans wees om die wenners van die laaste WOES projek te kan aankondig.
AFSKEID, wat kan mens alles hier onder verstaan en sê . . .
Afskeid by ‘n graf, Afskeid van ‘n kind wat gaan studeer/trou, Afskeid van ‘n geliefde, Afskeid van familie/vriende wat verhuis/emigreer, Afskeid van ‘n era wat verby is . . . en so kan ons aangaan . . .
Sterkte aan al ons skrywers. Die kompetsie is geldig van 2016-01-06 tot 2016-02-07. KOM WEES ASB DEEL VAN DIE LAASTE PROJEK!
Wees altyd geseënd
Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout
Titel: Swart rose vir jou graf
Titel: Finis.
Titel: Vreemde bed
Titel: 2^6 skakerings van grys
Titel: Hollywoodbegrafnis
Titel: Vel
Titel: Die Teddiebeer
Titel: Verlies
Titel: Penne sonder brieke
Titel: 'n Ink Traan
Titel: Afskeid's Spook
Titel: Afskeid's Spook
Titel: In die wind se waai
Titel: Reuse ou olifant
Titel: Woes Kardoes
Titel: Visvang
Titel: Pappa, Totsiens Aufwiedersehen...
Titel: Verganklik (Italiaanse sonnet – petrarca)
Titel: Reӫnboog'groet "Woes"
Titel: Oor en uit.
Titel: Saam het ons
Titel: ʼn Laaste stille woord.
Titel: Tabeetjies en afskeid van Woes (Finale projek op Woes - Afskeid)
Titel: Tabeetjies en afskeid van Woes (Finale projek op Woes - Afskeid)
Titel: Net voordat ek gaan (stuur seblief groete aan Woes)
Titel: golwe van verandering
Titel: Branderkruin
Titel: Totsiens
Titel: Ons laaste dans
Titel: treetjie
Titel: TOG IS DIT DIE EINDE NIET!
Titel: Dagbreek se goud
Titel: As ek jou kon vergewe...
Titel: Treurige gedagte
Titel: Skielike dood
Titel: Afskeid Haiku
Titel: Vir Willem.
Titel: Die vriendskap
Titel: Afskeid
Titel: Hoop
Titel: 'n Vriend
Titel: Afskeidgroet
Titel: Net voordat jy gaan (herplasing)
Titel: Verbeeldingsvlug
Titel: Sielsvrede
Titel: Vriendelike mense
Titel: Woorde ontbreek
Titel: ń Gebedjie vir Anze
Titel: My Swanesang op Woes (Afskeid)
Titel: Laaste klagte van 'n boer
Titel: ¿TOTSIENS? ! ?VAARWEL¿
Titel: Woes se sluiting
Titel: ‘n Brief van Totsiens, maar nie Vaarwel
Titel: GOEBAAI WOESTELINGE
Titel: Totsiens Woes
Titel: raqia sê dankie vir die kompliment
Titel: So is dit
Titel: Innerlike Afskeid
Titel: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)