Wat veroorsaak bygelowe? Wie dink dit uit? Sneeuwolf het voorgestel dat hierdie week se tema oor “bygelowe” moet handel en hier gaan beslis baie interessante bydraes geplaas word.
Net om julle aan die gang te sit …
1 Vrydag die 13e is ‘n ongelukkige dag
2 ‘n Appel ‘n dag hou die dokter weg
3 Moenie onder ‘n leer deurloop nie – dit bring ongeluk
Onthou asb dat die woord “Bygelowe” in jou titel moet voorkom.
Om verstom ons met jou bydraes oor bygwlowe …
Titel: Bygelowig soos jy nie kan glo nie
Titel: Vrydag die Bygelowige 13de
Titel: Bygelowe – Die prentjie in die spieël
Titel: Bygelowe - Dertien Donkies
Titel: Bog met bygelowe
Titel: by(gelowig)?
Titel: (On)bygelowig
deur Rachelle du Bois
Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?