Projekte: Spesiaal vir Jou

Vandag in Woorde hierdie week se tema is: Spesiaal vir Jou

Dis alweer byna die einde van 2012 en ek is seker daarvan dat een en almal van ons tot dusver ‘n propvol jaar gehad het. Mens doen dikwels nabetragting gedurende hierdie laaste maand van die jaar en hopelik is daar iemand spesiaals vir wie jy ‘n mooi boodskap wil gee.
Skryf ‘n gedig, gorrel of enige bydrae wat ons meer vertel van hierdie spesiale persoon of persone óf rig jou unieke woorde spesiaal aan hierdie persoon of persone.
Jy wil miskien iemand in jou lewe verwelkom met jou mooi woorde of tot siens sê aan iemand wat nie meer deel van jou lewe is nie …
Woorde het soms meer krag as geskenke, so neem hierdie kans om daai kreatiewe woorde aan iemand spesiaal te rig. Dis ‘n baie spesiale geskenk wat mens altyd saam met jou kan dra.

Onthou asb: Die woorde “Spesiaal vir jou/julle” moet asb in jou titel voorkom.

Geniet dit!

Rubrieke

Gedigte

Titel: VERVUL MY


Titel: Overture 2013.


Titel: Vir Klarissa (want jy is 18)


Titel: Vlamlelie


Titel: Bloukopkoggelmander


Titel: Dankie Ouma, jou Champion. ("Spesiaal vir jou" projek.)


Titel: SPESIAAL VIR JULLE : DORRE BOOM


Titel: Blomme in die voorhuis


Titel: Gedagtegrot


Titel: Wonder/wense


Titel: Spesiaal vir jou vandag op die bewolkte reen daggie!


Titel: My Klein Boetie


Titel: Mis Jou


Titel: Spesiaal vir jou . . . straatvrou


Titel: Spesiaal vir jou: 'n Gediggie vir my Niggie


Titel: 'n Persoonlike Grappie


Titel: Ek weet ek's spesiaal vir jou


Titel: Net Spesiaal vir jou


Titel: STORMS VAN SEE


Titel: Spesiaal - my broer


Titel: Spesiaal aan jou, die ander vrou


Titel: SPESIAAL VIR JOU


Titel: Vreemdeling met Vreemde gesig


Titel: Vreemdeling met Vreemde gesig


Titel: Spesiaal vir jou


Titel: Spesiaal vir julle


Titel: My Begeerte Na Jou!


Titel: Spesiaal vir jou: God se gebed vir jou


Titel: Spesiaal vir jou my vriend


Titel: Spesiaal vir jou.


Titel: Ek sal SPESIAAL vir jou

Artikels

Musiek & Lirieke

Gorrel

Woes-Nuus



BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar