Definisie: Bymekaarmaak, bymekaarbring.
’n Versamelaar is die persoon wat die versamel-aksie uitvoer en ’n versameling is dan die bymekaargemaakte goed wat die versamelaar versamel het.
Vir baie mense is ‘versamel’ ’n stokperdjie. Ons dink uit die staanspoor aan filatelie wat die versameling van seëls is. Hierdie mense is baie ernstig oor hulle bymekaarmakery en is ook heel dikwels bereid om ’n aardige bedraggie op te dok vir spesifieke seëls wat ontbreek in hul versameling.
Kom vertel ons in jou verkose genre, wat is dit wat jy versamel of opgaar en vir watter rede maak jy bymekaar. Jy kan maar jou geheime uitlap of die waarde van jou versameling bekend maak. Ons sal nie uitpraat nie.
Titel: Versameltyd
Titel: Versameltyd
Titel: Versameltyd
Titel: Versameltyd
Titel: Versamel: Gennesaret se skatsonnet
Titel: ek versamel...woorde
Titel: Ek versamel vir jou glinster.....
Titel: Ek versamel woorde...
Titel: Versamel: Teepotjies
Titel: Versamel vir my
deur Driekie Grobler
'n Bundel vol inspirasie en lewenswysheid, lief en leed, maar ook lewenslesse wat ons daagliks ervaar en leer. 'n Saamlag, saamhuil en saamstap-bundel.