Projekte: lank lank gelede/In ons dae

Oktober maand is hier en die jaar is so te sê op sy kop. Dit is nou afdraande na die einde van die jaar en Kersfees. Ek het lank gedink oor ‘n tema vir hierdie maand. Skielik het ek verlang na daardie dae op Oupa en Ouma se stoep waar stories van toe hulle kinders was. Dit het my op die tema gebring van: “Lank, Lank gelede” off dan “In ons dae”
Kom vertel vir ons jou storie van lank gelde of die storie wat vir jou vertel is. Jy kan dig oor lank gelede en sing daar oor. Dit maak nie saak wat nie. Ons soek net jou artikel, gedig, verhaal, rubriek, liriek wat jy ook al wil skryf.

Rubrieke

Gedigte

Kortverhale



Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar