Winkel

Titel: Sonsoene

ISBN: 978-0-620-54513-6 | Datum gepubliseer: 2012-10-01 | Illustreeder: Geen | Uitgewer: Self


In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.

Verse met verskillende stemmings wissel mekaar af soos seisoene in die natuur. Daar is inspirerende verse, kragtig soos die somerson; verse vir eensame tye met 'n herfs- en wintergevoel; ligte liefdesverse, soos 'n lentebriesie.




DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar