ISBN: 978-0-620556-48-4 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: Self
Die temas van die verskillende geskrifte is verteenwoordigend van die eeu oue stryd tussen goed en kwaad. Dit poog om nie net interessant, opwindend en spannend te wees nie, maar om ook die sosiale gewete van die lesers aan te spreek.
deur Piet Schoombie
Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.