ISBN: 978-1-920562-97-7 | Datum gepubliseer: 2013-03-20 | Illustreeder: Kwarts Uitgewers | Uitgewer: Kwarts Uitgewers
‘n Bundel emosionele gedigte oor die (somtyds) eensame lewenspad van ‘n reisiger. Geskryf in ‘n eerlike en toeganklike wyse wat lesers sal boei tot die laaste blad.
deur Snuffelgids
Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.