Winkel

ISBN: 978-0-620-55981-2 | Datum gepubliseer: 2013-06-01 | Illustreeder: FRANS CALITZ | Uitgewer: FRANS CALITZ


IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONSE VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND.
OOR DIE JARE HET EK SOWAT 200 BRIEWE IN KOERANTE LAAT PLAAS – HOOFSAAKLIK VAN POLITIEKE AARD - OOR DIE BOOSHEID VAN APARTHEID EN DIE SKANDALIGE ANC. DIE BRUINMENSE BLY DIE GROOTSTE SLAGOFFERS. EK PROBEER OM DIE ONREGVERDIGHEDE IN DIE DOEN EN LATE VAN DIE HOOFKARAKTERS NA VORE BRING.
DIE KARAKTERS SPEEL AF TEEN HISTORIESE GEBEURTENISSE – DOPSTELSEL, DISTRIK SES, DIE GRENSOORLOG, ENS.
DIS MAKLIK OM SIMPATIE TE BETOON, MAAR OM AS BLANKE WERKLIK DIE OMSTANDIGHEDE VAN VOORHEENBENADEELDES ONDER APARTHEID TE ERVAAR, VEREIS MAGIESE KWALITEITE EN IS BYKANS MOONTLIK. EK PROBEER OM OP DIE HARTSEERPAD VAN ’n BRUINMAN (TJAKA) EN SY GESIN TE LOOP. DAARTEENOOR IS DIT MAKLIK OM OP DIE BLANKE SE SPORE TE LOOP, AANGESIEN EK AS BEVOORREGTE ONDER APARTHEID OPGEGROEI HET.
ONS HET ’n TRAGIESE VERLEDE, MAAR EK POOG WAAR NODIG OM DINGE OP ’n KOMIESE MANIER WEER TE GEE. DIE TAALGEBRUIK IS MAAR ROF; DIE VERWYSING NA SEKERE GROEPE NEERHALEND, MAAR EK PROBEER ALS BINNE DIE KONTEKS (DAREM WOORD HIERDIE WAT ONS DEESDAE ELKE DAG HOOR) HOU VAN WAT EK WIL BEREIK:
1. DIE BLOOTLEGGING VAN DIE EUWELS VAN APARTHEID EN KOLONISASIE IN DIE ALGEMEEN
2. DIE ONKAPABELHEID VAN DIE ANC EN AFRIKA WAT EERDER BREEK AS BOU.
3. DIE POSISIE/STATUS VAN DIE BRUINMENSE; ONDER BEIDE POLITIEKE BESTELLE DIE GROOT VERLOORDERS – DIE EKSPLOITASIE VERANTWOORDELIK VIR DIE UITERSTES WAARTOE OORGEGAAN WAS OM KOP BO WATER TE HOU EN DIE RENONS TEENOOR APARTHEID BYKANS OP DIESELFDE AS VLAK DIE TELEURSTELLING TEENOOR DIE DISFUNKSIONELE ANC
DANKIE EN GROETE- FRANS CALITZ. – 0827847286
boundlessbonds@telkomsa.net




Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar