ISBN: 0 | Datum gepubliseer: 2013-09-06 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: Groep-7
Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde?
Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom?
Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?
My vyf treë na innerlike genesing verskil so bietjie van die tradisionele vyf stappe van rou, maar nie te min het dit my gehelp deur donker tye.
Ek hoop te harte dat jy as leser baat sal vind deur die boek en weet dat as jy hunker na innerlike genesing dit gevind kan word.