Winkel

ISBN: 978-0-9870013-6-8 | Datum gepubliseer: 2011-11-11 | Illustreeder: Jaco Joubert | Uitgewer: Neels Claasen


Die verhaal van Koos Lourens n soomtreindrywer op Bethlehem in die skilderagtige Oos-Vrystaat. saam met hom beleef ons al die aksie op die voetplaat en gaan ons ook saam met hom huis toe. Hantie du Preez slaan hierdie geswore oujongkêrel se voete onder hom uit. Ons beleef ook saam met hom die drama van die groot sneeustorm op die voetplaat en die hartseer met die groot treinbotsing buitekant Bethlehem. Saam met hom ervaar ons sy hartseer aan die einde van sy stoom loopbaan toe hy moet oorskakel elektries toe, dit is ook die verhaal van sy buurvrou Cathy se hartseer toe haar man onder die trokke beland het en sy n nuwe liefde in haar lewe vind.




picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar