Winkel

ISBN: 0 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Lizl Strydom | Uitgewer: Neels Claasen


Theuns de Bruin word deur die droogte in die Karoo van die sestiger jare na matriek van die plaas af gedwing om op die spoorweë as kwekeling stasievoorman te kom werk. Hy vorder vinnig as stasievoorman en word op n jong ouderdom as stasiemeester op Buffelshoek aangestel. Hy word eers nie deur die gemeenskap aanvaar nie, omdat hy so jonk is, maar spoedig is hy hulle essempie. Hy ontmoet anita maar hy kom nie sover om die verhouding te laat vorder nie. Rachel, n kleurlingmeisie wat by hom werk raak verlief op hom en breek hy en Anita op. sy vriendin Jennifer Tholinson sie hier kom nou probleme en n verhouding tussen Theuns en Rachel is as gevolg van die apartheidsbeleid ondenkbaar. Sy tree in, kry vir Rachel werk in Kimberley en herstel die verhouding tussen Theuns en Anita. soos Theuns deur de jare vorder belabd hy in Kimberley in 1994 as goedere en Pass supt en sien hy vir Rachlel weer...




Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar