Winkel

ISBN: 0 | Datum gepubliseer: 2012-05-11 | Illustreeder: Lizl Strydom | Uitgewer: Neels Claasen


Dwelms is een van die grootste verwoester van jong mense se lewens. die verhaal van Catherine Scholtz is n tipiese verhaal van n matriekdogter wat nie behoorlike toesig gehad het nie en op n kuierplek verlei is om in dwelms se kloue te beland. Sy word egter uitgeving deur haar ouer suster en begin haar bitter pad van rehabilitasie. sy is suksesvol maar op kollege word sy amper deur haar buuervrou, Dalene Jacobs verlei om weer dwelms te gebruik. Sy skop vas maar Dalene wil nie van dwelms afstand doen nie. die leser ervaar die bittere pad wat Dalene loop tot sy haar werk verloor en op die straat beland. Sy eindig naderhand in n gesellin klub op waar dinge vir haar te veel word en sy haar lewe beeindig met n oordosis dwelms.
Hierdie boek word hoog aangeskryf deur die president van die Christelike afhanklikheidsdienste, Rene Combrinck




BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar