Winkel

ISBN: 978-1-928202-43-1 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: LIZL STRYDOM | Uitgewer: SELF


Hans truwig is uit die weeshuis voetplaat toe in bethlehem, in die skilderagtige Oos-Vrystaat. sy suster Mrietjie volg hjom twee jaar later saam met n vriendin Elsabe.
hulle het een doel voor oƫ en dit is om die familieplaas wat op n verraderlike wyse deur die buurman bekom us terug te kry.
saam met hulle beleef ons al die aksie op die voetplaar saam met Hans. Ons ervaar saam met hull die hartseer en verdriet met die verlies van die pllas en hulle ouers se dood. Ons ervaar ook die bloeiende lifde tussen Hans en Elsabe saam met hulle en is dit n verrassende einde van hoe die plaas in hulle besit kom




Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar