Winkel

ISBN: 978-0-620-60576-2 | Datum gepubliseer: 2014-04-17 | Illustreeder: Geen | Uitgewer: D M Johnstone-Robertson


My tweede digbundel. Hierby ingesluit is die heel eerste gedig wat ek ooit geskryf het, naamlik Die fotograaf in Desember 2009.
'n Nuutjie vir my is om in Engels te skryf (ble 40-44), spesiaal vir Liza Hirst. Liza het my die groot eer aangedoen om haar toestemming te gee dat ek 'n foto van een van haar skilderye ("Summer in France" (C) Liza Hirst) op die voorblad mag gebruik. Daarvoor is ek haar ewig dankbaar.




Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar