Winkel

Titel: KIEKIES

ISBN: 978-1-928202-49-3 | Datum gepubliseer: 2014-08-14 | Illustreeder: My fotos | Uitgewer: Lynette McMillan


Hierdie is lesenswaardige insidente uit die lewe van die skrywer, vandat sy n klein dogtertjie was tot so skuins voor hulle Abu Dhabi toe getrek het. Vertel soos sy dit onthou oor min of meer vyftig jaar. Elke kiekie laat die leser met stof tot nadenke, hetsy komies of tragies. In neutedop, 'n hart-raak bundel van feitelike gebeure.




Jesus, die Doper met die Gees

deur Christo Nel

In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar