Winkel

Titel: Sirkeldans

ISBN: 9781928261082 | Datum gepubliseer: 2014-07-18 | Illustreeder: Chrizette Rossouw | Uitgewer: Driekie Grobler


Die lewe maak soms snaakse draaie met ons. Die lewenspad onbekend en kan maklik in 'n verkeerde rigting swenk.
Met hierdie bundel poog die skrywer om die lief en leed, maar ook die lesse wat ons daagliks leer, met fyn waarneming op te som.
'n Bundel vol inspirasie en wyshede, maar ook 'n rigtingwyser na die ware doel en sin van die lewe.




RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Bundel homofiliese kortkunsprosa.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar