ISBN: 978-1-928327-50-9 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Foto: Zymrly | Uitgewer: Zymrly
Elke skrywer basseer dit wat hy skryf op iets wat hy iewers in sy lewe raakgeloop het, gehoor het of waarvan hy 'n getuie was. Dan sit hy sy verbeelding en sy talent by en skryf.
So is dit met Vir vanaand sal ek net jou hand vashou.
En omdat ek met hierdie dinge kan identifiseer kon ek ook emosies byroer in die resep.
deur Spannie
Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.