Winkel

ISBN: 978-1-928327-47-9 | Datum gepubliseer: 2015-09-01 | Illustreeder: Foto: Desiréé | Uitgewer: Desiréé


ek pluk 'n klompie letters
van 'n laning woord-bome af
dan bou ek 'n vers daarmee
die trand daarvan soms bietjie laf

maar die woorde van die verse
kom diep hier uit my hart
dit skets die sag van die lewe
soms met pienk en soms met swart




Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar