Winkel

Titel: Lelani

ISBN: eISBN 978-0-620-61719-2 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: Racsmo Uitgewers


Hierdie is die verhaal van oor begin en voor begin na gesinsgeweld twee jong mense se lewens amper vernietig.
Die pragtige Lelani Botha en haar broer Chris besluit om vir hulle ʼn nuwe lewe te skep na ʼn insident by hul ouerhuis wat hul tot in hul diepste wese ruk. Hulle besluit om die bouvallige kliphuis langs die spruit op haar pa se kleinhoewe op te knap en daar in vrede te gaan woon.
Lelani voel teen haar sin aangetrokke tot Leon Postma en bied hewig weerstand teen haar groeiende liefde vir hierdie stil, sterk man, want sy vertrou geen man behalwe haar broer Chris nie. Leon bou vir haar ʼn brug na hom toe oor die spruit tussen hul eie en sy grond, en sy moet kies of sy gaan luister na haar hart, en of sy gaan bly glo dat mans nie te vertrou is nie. Hoekom voel dit dan vir haar asof haar asem saam met hom wegloop toe hy oor die brug verdwyn na sy hom met haar skerp tong bygekom het? Hy het vir haar ʼn ultimatum gestel en sy moet kies.
Sy en Chris word weer stadig mens, en hulle vind uit dat die liefde en goedheid alles oorwin; selfs die intense wantroue en die pyn van verwerping. Die vermoë om te buig maar nooit te breek nie; die keuse om te bly staan ten spyte van hul omstandighede is ʼn wilsbesluit. Hulle sal regop staan en reguit kyk sonder verskoning vir wie hulle is of waar hulle vandaan kom.




Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar