Winkel

ISBN: e-ISBN 9780620594608 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: Racsmo Uitgewers


Marius de Waal sien by hul eerste ontmoeting die skone Lerina Keyser aan vir een van die meisies wat sy dertienjarige boet Leon, en die se vriend Philip Beaufort vir hom aangekeer het. Lerina is sy sus Talana se vriendin en sy kom saam met Talana navorsing doen op hul sitrusplaas in die Laeveld. Sy trek hom aan soos geen vrou voor haar nie, maar sy wil niks van hom weet nie. Nie na daardie eerste ontmoeting nie…
Ook Armand Beaufort, Phillip se ouboet, loop deur, want die twee seuns het besluit dat hul ouer broers vrouens moet kry. Hulle het liefde nodig, en Die Opsitkers is net die regte plek om hulle te help. Toe Armand die eerste keer vir Talana sien verwar hy haar met ʼn vrugtedief, en daarna met ʼn belangstellende van Die Opsitkers. Dit het byna katastrofiese gevolge, want Armand wil die pragtige Talana later vir homself aankeer. Sy en Lerina het egter ʼn byltjie te slyp met die twee mans en gaan hulle nie so maklik vergewe nie.
Sal die twee mans hierdie skoonhede kan oortuig dat hulle liefde opreg is?




Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar