Winkel

ISBN: eISBN 978-0-620-67327-3 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: Racsmo Uitgewers


Hierdie is die storie van die eskapades op die hoogsee saam met die skone Améli du Pré, en haar vriendin Vianne du Buisson. Die lieflike demoiselles val die twee edelman seerowers Jean le Veque en André le Mon ten prooi, maar die doel van die "seerowery" is die verlore familieskat van die Le Veque familie. Die skat is aan boord van Du Vent, die skip van Améli se pa waarop sy en Vianne reis. Améli is vasbeslote om dit na Engeland te neem soos sy belowe het, maar Jean en André het ander planne. En dit sluit nie net die verlore skat in nie...




MAMMON

deur Piet Schoombie

Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar