Winkel

ISBN: eISBN 978-0-620-61721-5 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: Racsmo Uitgewers


Delia Kriel kom nie mooi reg met haar nuwe, sexy buurman wat na ‘n lang afwesigheid na Zeesig terugkeer nie. Sy vervies haar vir hom en sy brak, maar Alex Vorster is ‘n man met ‘n missie, en sy missie is Delia. Stry en baklei soos sy wil, hy sal haar vir hom vat.
Hoe gaan Alex se diepsinnige broer, Xander, Delia se kustenaar vriendin, Madeleen, se hart wen? Die aantreklike oordbestuurder, Marnus Kriel, het soortgelyke planne het. Sal die inwoners van die vakansieoord Zeesig geluk vind by die wat vir hulle bestem is?




tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar