Winkel

Titel: HOOP

ISBN: 978-1-77605-085-7 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: - | Uitgewer: Kwarts


Die rouproses neem dikwels heelwat langer om te verwerk as waarop ons voorbereid is. Gebore uit die onvermoe om werklik te help, is vriende en familie dikwels geneig om die treurendes aan te jag om net 'gou oor die ding te kom'. Daar is geen kortpad deur die rouproses nie, en die enigste manier om gesond anderkant uit te stap, is reg deur die middel daarvan - ongeag hoe pynlik en ongemaklik dit ookal mag wees.




Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar