Winkel

ISBN: 978 062 040 606 2 | Datum gepubliseer: 2008-08-01 | Illustreeder: Marilene Nel


Hoe hoor ek die Here se stem?

Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.
Die inhoud van die verskillende sessies is soos volg:
Sessie 1 – Dit is God se begeerte om met ons te praat (28:02 min)

Sessie 2 – My skape hoor my stem (20:34 min)

Sessie 3 – Ons moet leer om God se stem te hoor (31:16 min)

Sessie 4 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (1) (24:41 min)

Sessie 5 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (2) (42:24 min)

Sessie 6 – God praat soms direk met ons deur spontane gedagtes (21:51 min)

Sessie 7 – God praat deur die gawes met ons (22:16 min)

Sessie 8 – Raak stil in God se teenwoordigheid (29:58 min)

Sessie 9 – ‘n Doelbewuste inbeweeg in die Here se teenwoordigheid (29:32 min)

Die 3 DVD’s is netjies verpak in een DVD-kassie.




Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar