Winkel

Titel: Katarsis

ISBN: 978-0-620-43282-5 | Datum gepubliseer: 2009-05-12 | Illustreeder: Chenél Pieterse-Boyle


Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.

Die skrywers ontgin die proses van skryf, die onbewaakte oomblikke wanneer inspirasie ʼn mens bekruip, tot die fyn lyn tussen liefde, haat en besitlikheid. In die bundel word ook gefokus op selfbesef, bewuswording en die eksistensiële wonder van die lewe en die doel van die mens.

Die digter Berg sê: “Ons leef hier, huil hier, haat hier, teel hier, dwaal hier rond, geraamtes oortrek met meters vel ...”

Die 3 skrywers bring ’n vars blik na poësie en die vryheid wat woorde vir ’n mens bring.

Bestellings: Thienél Uitgewers by tel: 082 295 8531 of e-pos: admin@thienelpublishers.za.net




Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar