Datum gepubliseer: 0000-00-00
Die Openbaringsoordele begin in Suid-Afrika by Koos Gerade. Die man word vinnig die bekendeste bloedwreker in die wereld, soos hy en sy manskappe onder die plaasmoordenaars maai. Die gloed van hulle wraaktogte is so erg dat hulle gou onder die publiek bekend staan as 'die hel' As iemand in hulle pad kom is dit jammer vir hom! Koos Gerade se era is intensief en baie bloedig. Maar dis nog net die begin...