Winkel

ISBN: 978-0-620-40229- | Datum gepubliseer: 0000-00-00


Ek het hierdie boek geskryf met 'n baie groot doel in my lewe. Om soveel as moontlik mense wat deur dieselfde goed gegaan het te kan bereik en om hulle te probeer help om te kan vergewe en self -liefde toe te pas.
Sulke dinge versoorsaak dat jy skuldig voel oor wat met jou gebeur het in jou lewe en dan begin jy jouself en jou lewe haat. Eers wanneer jy jouself kan vergewe en die wat dit aan jou gedoen het, dan begin jou gesondword proses. Jy leer om jouself lief te kry en te vertrou. Jy leer om te lewe en tree vir tree soos 'n klein baba weer te loop.
Dan besef jy dat daar nie net donker in die lewe is nie maar ook helder en welkome lig. In die lig begin jy mens word en jy reik uit na ander om hulle te help.
Asseblief ondersteun my deur 'n boek te koop. As ek net een mens kan bereik wat sy lewe hierdeur verander dan was my jare lange leiding en selfverwyt werd al die moeite!
Dankie
Johan




Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar