ISBN: 0-620-26368-7 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Marilene Nel
In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.
Elkeen van die 8 sessies is so ± 40 minute lank en ideaal om te gebruik in selbyeenkomste of bybelstudie-geleenthede.
Die inhoud van die verskillende sessies is soos volg:
• Sessie 1 – ’n Bybelse ervaring van God se krag
• Sessie 2 – Die Heilige Gees in die Ou Testament
• Sessie 3 – Die profete profeteer oor ’n nuwe era
• Sessie 4 – Die profesieë word waar
• Sessie 5 - Die Heilige Gees in die vroeg-Christelike gemeente
• Sessie 6 – Die Heilige Gees wil elke gelowige “empower”
• Sessie 7 – Die bediening met die volle spektrum gawes van die Gees
• Sessie 8 – Die werk van die Gees van Christus in perspektief
Die 4 DVD’s is netjies verpak in een DVD-kassie.
En dit kan van Christo bestel word vir R250-00 plus posgeld.
Kontak hom ook gerus oor die aanbieding van hierdie seminaar in u omgewing.

Rubrieke
Gedigte
Woes-Nuus

deur Francis Gillieron
Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.