Winkel

Titel: Portrette

ISBN: 978-0-620-45155-0 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Adanda Swart


kortverhale speel af oor twee kontinente, ook oor kleurgrense heen, sommige geskiedkundig met navorsing. sketse volgens lesers is iets soos heman Charles Bosman se styl.




Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloƫ en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar