Winkel

Titel: Weerloos

ISBN: 978-0-9802625-1-3 | Datum gepubliseer: 2008-02-01


Dakini, Priesteres van Inanna, Godin van Liefde en Seksualiteit, is dood. Of is sy? Wat beteken dood in elk geval? Dakini se sensuele reis deur die Vroeëtyd en daarna neem die leser op ʼn erotiese, intellektuele, romantiese en geestelike ontdekkingstog deur tyd – wat ook nie noodwendig bestaan nie.

Annelise, skrywer van die kontroversiële roman, Maanvrug, speel in Weerloos met genres, mites en idees om ʼn eiesoortige roman oor ʼn nuwe wêreld en ʼn verlore droom te skep.




DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar