Winkel

Titel: slavin

ISBN: 978-0-9802625-3-7 | Datum gepubliseer: 0000-00-00


Tanika is ‘n enkelouer, feminis, skrywer en . . . Rudolf se seksuele slavin. Haar navorsing oor die donker kant van seks en seksualiteit lei haar al dieper in die wellustige BDSM wêreld van sensasie en oorgawe in.

Wat is BDSM? Waarom sal 'n sterk, onafhanklike vrou haar mag aan 'n man wil oorgee? Wat is die verband tussen seks en geweld? Is sy dapper genoeg om haar erotiese drome werklikheid te maak? Is dit ook liefde? Ongeoorloof, onbeheersd, maar soms ook teer en intens – slavin is 'n liefdesverhaal wat die liggaam sowel as die verstand prikkel. In die tradisie van Maanvrug skryf Annelise jou weer warm, maar hierdie keer is dit nie fantasieë nie, dis werklikheid.




Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar