Winkel

Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Christo Nel


Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans!

Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans.

Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!

Vir 17 jaar is dit in Afrikaans beproef as ʼn effektiewe manier om tradisionele Afrikaanssprekende mense te leer om dissipels van Jesus te word, wat Sy stem ken en geleer het om met vrymoedigheid mekaar en ander met die gawes van die Gees te bedien.

Gebruik jy dit eers self en gebruik dit dan later om dit weer aan ander te leer.

Alles wat jy nodig het, is in hier in hierdie Alles-in-een-Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder van Christo Nel:

• Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat die Bybelse fondasie lê vir volgeling van Jesus-wees soos die Vroeg-Christelike gemeente in die Nuwe Testament dit gedoen het
• Die DVD-toerustingskursus van 8 sessies, JESUS DIE DOPER MET DIE GEES, wat jou leer hoe werk die gawes van die Gees en jou leer om God se Gees te vertrou om deur jou ander daarmee te bedien
• Die DVD-toerustingskursus met 9 sessies, HOE HOOR EK GOD SE STEM, wat jou leer om Jesus se stem elke dag in jou lewe te onderskei van die ander stemme wat jy hoor. Sodat jy ook kan hoor wanneer Hy jou wil gebruik om ander te bedien met die gawes van die Gees.
• Asook 2 Handleidings en ander hulpmiddels op CD by (wat jy vrylik kan dupliseer) om saam met elkeen van hierdie DVD-reekse te gebruik as jy dit in ʼn groep gelowiges wil gebruik om ander gelowiges toe te rus met dit wat die Here jou geleer het.

Laat toe dat God se Gees jou as volgeling van Jesus in bediening lanseer! Soos die Vroeg-Christelike gemeentes dit destyds gedoen het.

Word in die proses toegerus om ander so te dissipel.

• Leer om die kern evangelie oor Jesus Christus in jou eie woorde, met getuienis uit jou eie lewe, aan ander in jou eie woorde, op jou eie manier, oor te vertel.
• Sodat God se Gees ʼn Bybelse sondebesef in hulle kan bewerk, hulle tot bekering kan kom en kan kies om Jesus Christus as Verlosser en Here gelowig te volg vir die res van hulle lewe.
• Leer om hulle te doop met water soos die Bybel ons leer.
• Leer om Jesus as die Doper met die Gees te vertrou om jou en ander te doop met Sy Gees en Sy gawes.
• Leer om ander te bedien met die gawes van die Gees, soos die Gees dit wil, en leer om ander te leer hoe om dit te doen.
• Leer om Jesus se stem in jou eie lewe te onderskei tussen al die ander stemme, en leer dit ook aan ander.
• Laat God se Gees toe om hierdie Alles-in-een-toerustingspakket in jou lewe te gebruik, en gebruik dit ook later as die gereedskap om ander op dieselfde manier te dissipel.

Prys van die Alles-in-een-toerustingspakket: R599.00 (posgeld ingesluit!)

Dit kan bestel word by dr Christo Nel self.

Hier is sy kontakbesonderhede:

Tel: 021 851 0003 of 082 7702397
Epos: nchristo@lantic.net
Posadres: Posbus 3114, Somerset-Wes 7129




Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar