Winkel

Titel: LIESBETH

ISBN: 978-0-620-45604-3 | Datum gepubliseer: 2010-07-01


Liesbeth se stryd om aanvaarding begin kleintyd op die plaas. Afgeleë en onbeskermd is sy weerloos teen die aanslae. In die dorp ontmoet sy haar groot liefde. Haar lewensbeker het nog baie te bied voor sy eindelik volkomenheid vind.




MAMMON

deur Piet Schoombie

Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar