Winkel

ISBN: 978-0-620-46975-3 | Datum gepubliseer: 2010-08-20 | Illustreeder: Elizabeth Kendall


Die bundel bestaan uit 95 verse verdeel in sewe afdelings Die gedigte is taalkundig goed versorg en die byvoeging van lyntekeninge en foto’s dra by tot ’n keurig versorgde bundel.

Die meeste gedigte sluit wat toonaard betref aan by die titel en laat ’n indruk van blymoedigheid en lewensvreugde by die leser. Die verse is onpretensieuse, soms rymende gedigte oor alledaagse ervarings, maar ook oor die liefde vir God, die medemens en die wêreld om ons.




Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar