ISBN: 978-1-4535-3070-2 | Datum gepubliseer: 2010-08-31 | Illustreeder: Self
Hierdie is my eerste digbundel, die woorde kom diep uit my hart. Sommige van die gedigte weerspieël emosies wat elkeen mag ervaar, en ander van die gedigte is net daar om jou te laat dink. Voedsel vir die Siel is werklik 'n moet vir jou huislike biblioteek, dit is kragtige woorde opgevang in bladsye, woorde wat nooit sal vergaan. "Digters se boeke mag vergaan, niemand mag van jou weet, maar die mense wat wel van jou weet, hulle sal jou gedigte oordra. Raak almal se harte aan, wanneer jy vergaan, sal hulle vir jou part aangaan." -Rozanne van Zyl

Rubrieke
Gedigte
Woes-Nuus

deur Christo Nel
'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.