ISBN: 095848665405 | Datum gepubliseer: 2005-11-01 | Illustreeder: Darren Ford
Eerste 18 jaar van skryf se gedigte saamgevat in die bundel

Rubrieke
Gedigte
Woes-Nuus

deur L.T.
'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.