Datum gepubliseer: 2010-09-01 | Illustreeder: Willemien H S Lewis
Bundel Naam: not ‘n f#&
ISBN #: 978-0-620-46799-5
Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa)
Bundel Naam: liefde se g$#
ISBN#: 978-0-620-46800-8
Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge)
Bundel Naam: alle'ander K#&
ISBN#: 978-0-620-46801-5
Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)
deur Rachelle du Bois
Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .