Winkel

ISBN: 978-0-620-46977-7 | Datum gepubliseer: 2010-05-01 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: SELF


Hierdie bundel bevat 'n verskeidenheid kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende mense, plekke en situasies. Dit strek van die see tot die binneland, van 'n begraafplaas tot 'n universiteitskampus en tot plase op die platteland. Die karakters is Bybelse figure,grafskenders,perlemoenstropers, rowers,plaasboere en gewone mense op straat.




KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar