Winkel

ISBN: 978 0 981 416830 | Datum gepubliseer: 2009-11-29 | Illustreeder: Marlena Bruwer(Samesteller) | Uitgewer: Marlena Bruwer


Die volgende is gedeeltes geneem van die agterblad: "Ek sou graag wou he mense moet verstaan dat iemand wat in 'n buite-egtelike verhouding is, nie noodwendig sleg is nie. Die emosionele oorsake vir en komplikasies van 'n buite-egtelike verhouding is dikwels oorweldigend. Ek weet nou dat dit onverantwoordelik is om te kritiseer as jy nog nie self in die omstandighede was nie. En ek weet nou dat niemand daarteen imuun is nie. Niemand kan ooit met sekerheid se: 'Ek sal dit nooit doen nie.' Ek het dit gese, en ek sluk elke dag my woorde." - Anoniem

"Marlena Bruwer lewer 'n belangrike bydrae tot 'n omstrede onderwerp - vanuit die oogpunt van 'Die Ander Vrou". Die vroue se verhale waarsku hoe maklik dit is om betrokke te raak in 'n driehoeksverhouding. Dit is net ons baie sterk waardes, norme en ondersteuningsnetwerk wat ons in staat stel om nie toe te gee aan die daad van owerspel nie." -Daleen van Staden, kliniese bestuurder FAMSA, Wes-Kaap




Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar