ISBN: 192029068-0 | Datum gepubliseer: 2010-09-06 | Illustreeder: JayR | Uitgewer: Schalk Lubbe
Vuurwerke is n versameling gedigte wat die wisselvaligheid wat in verhoudings verhouding tussen man en vrou plaasvind probeer beskryf en bevat ook ander gedigte van `n meer algemene aard. n paar besonderse gedigte beskryf sy verhouding met sy ma. `n definitiefe moet as jy romanties in gees en liggaam is.
deur Ano
HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.