ISBN: 978-0-987-0092-0-3 | Datum gepubliseer: 2011-07-06 | Illustreeder: Anso ten Have | Uitgewer: Self/Skrywer
Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe, met sterk outobiografiese toespelings in die meeste verhale.
deur Snuffelgids
Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.