ISBN: 9780987009203 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Anso ten Have | Uitgewer: Self
Subtitel is "die waarheid gelieg", dus is die bundel grootliks outobiografies, maar darem nie heeltemal nie. Die titelverhaal het die 2012-Wies-kortverhaalkompetisie gewen.
deur Spannie
Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.