Winkel

Titel: Liewe Ma - van Bart I

ISBN: 9780981400273 | Datum gepubliseer: 2008-06-01 | Formaat: A 5


Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.


Lees meer


Titel: Vrygespreek

ISBN: 0958486611008 | Datum gepubliseer: 2006-03-01 | Illustreeder: Darren Ford | Formaat: sagteband


Liefdesgedigte


Lees meer


Titel: Noodlot

ISBN: 095848666204 | Datum gepubliseer: 2005-12-01 | Illustreeder: Darren Ford | Formaat: sagteband


Liefdesgedigte


Lees meer


Titel: Te veel nooit te min

ISBN: 095848665405 | Datum gepubliseer: 2005-11-01 | Illustreeder: Darren Ford | Formaat: Hardeband


Liefdesgedige


Lees meer


Titel: Wanneer die vyeboombot

Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Formaat: sagteband


Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.


Lees meer


Titel: Jesus, die Doper met die Gees

ISBN: 0-620-26368-7 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Marilene Nel | Formaat: DVD-kursus wat bestaan uit 4 DVD's


In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.


Lees meer


Titel: Waarheen met die Nuwe Wyn

ISBN: 1-874977-22-4 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Marilene Nel | Formaat: Gebind


Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.


Lees meer


Titel: Tong in die kies

ISBN: 9781920201289 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Uitgewer: Publiself Uitgewers | Formaat: Bundel


My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.


Lees meer


‹ Eerste  < 17 18 19 20 21 22 23 >  Kies vir my 

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar