Winkel

Titel: Jesus, die Doper met die Gees

ISBN: 0-620-26368-7 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Marilene Nel | Formaat: DVD-kursus wat bestaan uit 4 DVD's


In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.


Lees meer


Titel: Waarheen met die Nuwe Wyn

ISBN: 1-874977-22-4 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Marilene Nel | Formaat: Gebind


Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.


Lees meer


Titel: Tong in die kies

ISBN: 9781920201289 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Uitgewer: Publiself Uitgewers | Formaat: Bundel


My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.


Lees meer


‹ Eerste  < 18 19 20 21 22 23 Kies vir my 

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar