Winkel

Titel: Volg net die Skoenlappers

ISBN: 978-1-928327-40-0 | Datum gepubliseer: 2015-08-01 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: Groep 7 Uitgewers en Drukkers | Formaat: 0


Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.


Lees meer


Titel: Dubio

ISBN: 978-1-928327-25-7 | Datum gepubliseer: 2015-07-00 | Illustreeder: Casper du Plessis | Uitgewer: Casper du Plessis | Formaat: A5


Emosies op papier vasgevang.


Lees meer


Titel: Gister se Onthou

ISBN: 978-1-928327-47-9 | Datum gepubliseer: 2015-09-01 | Illustreeder: Foto: Desiréé | Uitgewer: Desiréé | Formaat: Sagteband


ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart


Lees meer


Titel: Dubio

ISBN: 978-1-928327-25-7 | Datum gepubliseer: 2015-07-00 | Illustreeder: Casper du Plessis | Uitgewer: Casper du Plessis | Formaat: A5


Emosies op papier vasgevang.


Lees meer


Titel: Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

ISBN: 978-1-928327-50-9 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Foto: Zymrly | Uitgewer: Zymrly | Formaat: 0


Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe


Lees meer


Titel: Toe Snoeks nog Snoekie was

ISBN: 0 | Datum gepubliseer: 2015-07-30 | Illustreeder: Babs Lourens | Uitgewer: Jackson uitgewers | Formaat: 0


“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.


Lees meer


Titel: Kruispad

ISBN: 0 | Datum gepubliseer: 2013-10-12 | Illustreeder: L.Jackson | Uitgewer: Jackson uitgewers | Formaat: glans buiteblad


Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.


Lees meer


Titel: Geweeg

ISBN: 0 | Datum gepubliseer: 2010-11-13 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: H.Jackson | Formaat: glans buiteblad


Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.


Lees meer


Titel: DIE DODELIKE SPEL

ISBN: 978-1-928261-86-5 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: MARIAAN LOCK | Uitgewer: GROEP 7 DRUKKERS | Formaat: A5


Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel


Lees meer


Titel: Hartsnare

ISBN: ? | Datum gepubliseer: 2014-09-01 | Illustreeder: Kwarts Uitgewers | Uitgewer: Kwarts Uitgewers | Formaat: /


Debuut digbundel nou in E-boek


Lees meer


 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 >  Kies vir my  21 22 Laaste ›

N VERGANE ERA

deur neels claasen

spoorweg staaltjies en verhale uit die verlede



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar