| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : Oupalouis



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

Oupalouis



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
9 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 3 jaar 6 maande 1 dag 12 ure

Lees meer oor Oupalouis

Ek is Louis Jacobus Hurn, 'n pensioenaris wat in Durban woon, alhoewel ek in Roodepoort, Mafeking en Pretoria opgegroei het. Ek is 'n musikant en tree meesal op by die Senior Burgers Oorde hier in die Durban omgewing, sonder vergoeding. My ernstige stokperdjies is Musiek, Genealogie en Orgidiee, ek is al die afgelope 9 jaar lank besig om my stamboom na te spoor. Getroud met drie kinders en drie en vier kleinkinders. Ek het ook 'n trop Honde met my geliefde 'n "Timberwolf - Hybrid". Ek skryf omdat ek daarvan hou en dink glad nie ek kan nie. Meeste van my skrywe is iets wat werklik gebeur het, of iets wat my na aan die hart le. Dit is alles my eie werke en ek behou die reg van gebruik daarvan, indien enigiemand daarvan wil gebruik moet hulle my asseblief eers kontak.

My Woes vriende



Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 28
Totaal gelees: 25,614
Totaal kommentaar: 40

Artikels deur die skrywer Klik hier vir hulp
Gegroet Liewe Vriendin
Hasferos en die platannas
Hasferos en die Tiddler
Hasferos bespaar petrol
Hasferos en die High flight
   Wys al 7 artikels   Wys meer

Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
Die Vrou In My Lewe (Herskryf)
Bespreking met myself
Gebed van 'n bejaarde
Opgedra Aan My Ouers
Wie Is Ek
   Wys al 21 gedigte   Wys meer


296 gebruikers aanlyn
14 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:23:22
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Spraar tot 25% op versekering